Die kwaliteit van verkiesings

18 November 2019 | Politiek
Christie Keulder – Gereëlde vry en regverdige verkiesings is die rugraat van enige demokrasie.

Die kwaliteit van verkiesings is daarom onontbeerlik vir die konsolidering van nuwe demokrasieë. ‘n Enkele swak verkiesing kan die demokrasie laat ontspoor.

Vertroue in die Verkiesingskommissie (ECN) is noodsaaklik om kandidate en partye wat nie wen nie, asook hul volgelinge die uitslag van ‘n verkiesing as akkuraat moet beskou. Die kommissie se integriteit moet daarom ten alle koste beskerm word. Burgers en politieke partye moet vertrou die kommissie tree korrek en regverdig op.

Hoewel die meerderheid Namibiërs die kommissie vertrou heers wantroue by ‘n beduidende deel van mense. Die Afrobarometer van 2019 toon 56% van deelnemers vertrou die ECN ietwat of baie. Byna 40% vertrou die ECN egter minimaal of glad nie.

Grafiek 2 wys mense se persepsies oor verskillende elemente van ‘n goeie verkiesing. Goedkeuring is redelik hoog.

Die vraag is waarom vertroue in die ECN so min is al dink mense verkiesings handhaaf ‘n goeie kwaliteit.

* Data is ontleen aan die Afrobarometer, 'n Pan-Afrikaanse reeks opnames oor houdings oor demokrasie, bestuur en die gemeenskap. Besoek afrobarometer.org vir meer besonderhede.

Soortgelyk

 

KOLLIG Voorblad

1 dag gelede | Byvoegsels

Swakop hou Makietie bl. 4

ECN gaan Itula se aansoek teenstaan

1 dag gelede | Politiek

Denver Kisting – Vanweë die beweerde negatiewe uitwerking van elektroniese stemtoestelle (EVM’s) in die afgelope presidensiële verkiesing moet die proses tersyde gestel word.Dr. Panduleni Itula,...

Ekonomie bloei lánkal

1 dag gelede | Plaaslik

Jo-Maré Duddy – Ekonomiese groei het reeds in 2015 skerp begin tuimel sonder dat dit deur amptelike syfers weerspieël is, toon nuwe data wat gister...

NOU AAN DIE GANG

1 dag gelede | Byvoegsels

» Die Swakopmund Wetenskaplike Vereniging bied tans ‘n Kersfees-skattejag by die Swakopmund Museum aan. Dit bestaan uit twee afdelings, een vir kinders en een vir...

Geskorste raadslede van Rehoboth herkies

1 dag gelede | Regering

Denver Kisting op Rehoboth – Dieselfde span raadslede wat verlede jaar deur dr. Peya Mushelenga, die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, in die pad...

Weer vir 13 Desember 2019

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en baie tot bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees. Winderige weer sal...

STEMFEITE: NAM & SA 2019

1 dag gelede | Politiek

In Namibië het Swapo persentasiegewys meer steun ingeboet as die ANC in Suid-Afrika.

NamibRe: Versekeraars moet 12,5% sedeer

1 dag gelede | Howe

Elvira Hattingh Plaaslike versekeringsmaatskappye móét voorts vir herverseke­ring by NamibRe opdok - tot tyd en wyl daar in 'n hangende hofsaak oor die wettigheid van...

CoW baklei teen beslaglegging

1 dag gelede | Regering

Denver Kisting – Die Windhoekse munisipaliteit (CoW) baklei tans verbete teen ’n beweerde beslagleggingsbevel wat poog om van hul vaste bates te konfiskeer.Veertien superintendente verbonde...