Die kruis teen die hoofweg
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
'n Kruis geplant.
Vir ons almal om te sien.
'n Waarskuwing.
'n Gebedsaak.
Here, lei ons velig op ons weë
Waarheen ons op pad is na toe.
Omvou ons en bewaar ons.
Mag ons altyd veilig wees.
Daar by die kruis het 'n geliefde gegroet.
Tydelike met die ewige verwissel.
Ons treur en harte bloei.
Die kruis in die son verbleik en verskroei.
Neem ons veilig verby die kruis.
Verby die kruis veilig tuis.
'n Groot gebed vir ons.
Hemelheer gee ons geduld.
Wees veilig. Amen, ja Amen.
'n Kruis geplant.
Vir ons almal om te sien.
'n Waarskuwing.
'n Gebedsaak.
Here, lei ons velig op ons weë
Waarheen ons op pad is na toe.
Omvou ons en bewaar ons.
Mag ons altyd veilig wees.
Daar by die kruis het 'n geliefde gegroet.
Tydelike met die ewige verwissel.
Ons treur en harte bloei.
Die kruis in die son verbleik en verskroei.
Neem ons veilig verby die kruis.
Verby die kruis veilig tuis.
'n Groot gebed vir ons.
Hemelheer gee ons geduld.
Wees veilig. Amen, ja Amen.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie