Die hoop beskaam nie
Volgens 'n Suid-Afrikaanse weervoorspeller lyk dit of droër toestande in die laaste deel van Februarie, asook die eerste week in Maart vir Namibië voorlê. Maar, sê klein HJ Nel, daar is groot reëns op pad. Me. Nadia Nel het dié foto ingestuur. Sien ook berig op bl. 3.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie