Die aantal hepatitis E-gevalle in die land neem toe

29 July 2019 | Gesondheid
Die 155 gevalle vir die tydperk wat op 14 Julie geëindig het, is aansienlik hoër as die 113 gevalle in die twee weke wat dit voorafgegaan het.
Tot op 14 Julie vanjaar is ‘n totaal van 5 711 gevalle landwyd aangemeld. Die meeste van die gevalle kom steeds in die Khomasstreek voor waar 3 678 (64%) bevestigde gevalle aangemeld is. Dit word gevolg deur die Erongostreek met 1 322 (23%) gevalle. Die oorblywende streke is verantwoordelik vir 711 (12%) van die aangemelde gevalle. Tot op hede het 48 mense aan die siekte gesterf. Hiervan was 21 (44%) swanger vroue.

Soortgelyk

 

Oordragplanne van Hatuikulipi’s gefnuik

2 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het gistermiddag by die aktekantoor in Windhoek beslag gelê op dokumente vir die oordrag van 15 deeltiteleenhede op Swakopmund...

Waarskuwing: Swaar storms tot Saterdag

2 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl ’n vrou van Otjiwarongo Woensdag gesterf het toe reënwater haar meegesleur het, waarsku die Namibiese weerkantoor nog swaar storms kan tot...

Geen borg vir ‘renosterstroopsoldate’

2 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Die drie weermagsoldate wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n olifant in die Etosha Nasionale Park gestroop het, bly in aanhouding. Mnre....

Weer vir 6 Desember 2019

2 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Swaar storms sal in die streke van Oshana, Ohangwena, Oshikoto, Kavango-Wes, Kavango-Oos, Otjozondjupa, Khomas en Omaheke voortduur. Tref asseblief die nodige voorsorgmaatreëls. BINNELAND: Bewolk...

Kalender 6 Desember

2 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang » Die Swakopmund KIA Makietie beloof om 'n ongelooflike geleentheid te wees. Swakopmund is onlangs as Kwêla se Dorp van die...

Speke sing vir Bryn

2 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Byna twee jaar nadat hy ’n suksesvolle leweroorplanting gehad het, durf die 51-jarige Adriaan Grobler die moordende Desert Dash uit dankbaarheid vir...

Kombatters voor hof gedaag

2 ure gelede | Howe

Augetto Graig - Op 22 November vanjaar het ’n hof gelas sekere huurkontrakte op Kombat mag gekanselleer word, uitsettingsbevele mag op inwoners beteken word en...

Soogdiergids vir Namibiërs

2 ure gelede | Byvoegsels

Francoise Steynberg - Die Namibiese uitgewershuis Wordweaver spog nou met 'n Duitse uitgawe van sy oulike soogdiergids in sy natuurreeks.Mein estes Buch der Säucetiere Namibias...

Heeltyd speeltyd

2 ure gelede | Byvoegsels

KOLLIGTanja Bause – In Windhoek se Kleine Kuppe-woonbuurt is 'n heerlike speelplek vir kinders.Anta Mandy is sedert 2017 aan die stuur van die Busy Bodies...