Deur die oë van 'n kind
Leerlinge van die kleuterskool Little Vikings in Goreangab het gister blinkoog tussen die beeste, bokke en skape by die Windhoek Skou deurgeloop en hulle aan die diere vergaap. Me. Mandisa Awases het hulle vergesel. Foto Ronelle Rademeyer
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie