Dankie Meneer / Juffrou

Mariselle Stofberg
Het jy ’n Afrikaansonderwyser wat jou inspireer of wat jou geïnspireer het? Nou kan jy vir hom of haar die erkenning gee wat hulle toekom, as jy nie klaar het nie, in ’n nuwe opwindende kompetisie.

Netwerk Namibië maak die kompetisie moontlik vir elke leerling of oudleerling. As jou Afrikaansonderwyser ’n sêding gehad of iets besonders vir die gemeenskap gedoen het, of nog steeds doen, dan is dié jou geleentheid om aan hulle bekend te maak hoe jy hul bydrae waardeer.

Die kompetisie sluit op 30 November 2021. Ouers kan hul kinders help met die inskrywing op Netwerk Namibië se webtuiste. Dis ’n vereiste dat die onderwyser nog lewe en in Namibië woon.

Netwerk is ’n Afrikanerkultuurgroep wat gestig is om verder die Afrikaanse kultuur in Namibië te bewaar. Die organisasie het ’n argief en biblioteek ook beskibaar wat hulde bring aan Afrikaans sowel as ’n bymekaarkomplek vir Afrikaanssprekendes.

Netwerk werk daaraan om Afrikaners in die land te dien en bydraes tot die ontwikkeling en groei van Afrikaans te lewer.

Verder is hulle daarop uit om Afrikaanssprekendes te bemagtig en die welvaart van Afrikaanssprekendes te bevorder.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!