Dagboek vir die landbouer
Simmentalerkursus by Günzels
Die Simmentalertelers van Namibië bied vandag en môre 'n beginners-/oriënteringskursus plaas Bornholm van Kaspar en Stefanie Günzel by Grootfontein aan. Dit kos N$600 per persoon. Bel Hennie Kruger by 081 296 4280.
Suiwelprodusente trek saam
Die Suiwelprodusentevereniging van Namibië hou sy algemene jaarvergadering op 17 Julie op Gobabis. Dit sal vooraf gegaan word deur 'n galadinee op 16 Julie waartydens die topsuiwelprodusente van die jaar aangewys sal word. Die dinee en die jaarvergadering sal by Xain Quaz-gastehuis buite Gobabis gehou word.
Die spreker is Alex Jenkins van Chemunique. Hy sal praat oor voeding en die praktiese bestuur van 'n suiwelkudde. Jompie Burger sal die verslag oor voedselveiligheid op melkplase in Namibië bespreek.
'n Volledige program sal binnekort aan lede uitgestuur word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie