Dagboek vir die landbouer

12 February 2019 | Landbou
Summerdowners vergader môre

Hierdie BV hou ‘n ledevergadering op 13 Februarie om 15:00. Kontak vir Rienie du Plessis by 062 561621 of [email protected]

Onthou die vergadering op Leonardville

Hierdie BV hou ‘n ledevergadering op 19 Februarie om 15:00 by die BV-saal. André Gous gaan praat oor noodbemarking en belasting, ‘n boskos-demonstrasie word gegee en inligting oor kolevervaardiging en die bemarking daarvan sal ook bespreek word. Vir meer inligting, kontak vir Johannie Brenkman by 081 122 4178, [email protected]

Knap jou boerderykennis op

Agra ProVision bied die volgende aan: ‘n Plaasbestuurskursus van vandag tot Vrydag in Windhoek, ‘n kursus in veeteelt vanaf 20 – 21 Februarie op Gobabis en ‘n kursus in t oegepaste dieregesondheid vanaf 20 – 21 Februarie in Windhoek.

Die kursusse begin om 08:00 en duur tot 16:30. Die koste vir die kursusse in veeteelt en toegepaste dieregesondheid beloop N$2 000 en die een in plaasbestuur kos N$3 000 per persoon. Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected]

Leer van holistiese bestuur

Earth Wise Enterprise bied ‘n grondleggingskursus in holistiese bestuursmetodes vanaf 22 – 24 Februarie op plaas Krumhuk buite Windhoek aan. Die koste beloop N$3 200 per persoon of N$5 200 vir twee mense. Ingesluit is die kursusmateriaal, ligte etes en ‘n sertifikaat. Kontak vir Wiebke Volkman by 081 127 0081 of stuur ‘n e-pos na [email protected]

Soortgelyk

 

Kameelperde nou internasionaal beskerm

1 dag gelede | Omgewing

Kameelperde spog nou met internasionale beskerming. Die meerderheid van die 183 lidlande by die Konvensie vir die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) se 18de beraad...

7 sterf op vooraand van langnaweek op paaie

1 dag gelede | Ongelukke

Sewe mense het Donderdagnag in vier verskillende padongelukke in die land gesterf.Die eerste noodlottige ongeluk het sowat 17 kilometer noord van Otjiwarongo plaasgevind en twee...

Dubbele betaling van toelae in Augustus 'n fout

1 dag gelede | Ministeries

Sommige begunstigdes het ’n dubbele betaling van hul maatskaplike toelaag vir Julie en Augustus ontvang. Volgens die minsterie van armoedeverligting en maatskaplike welsyn was die...

Opposisie eis Imalwa se kop

1 dag gelede | Misdaad

Ellanie SmitOpposisiepartye het gister deur die bank geëis dat aanklaer-generaal Martha Imalwa se kop oor veral die hantering van die verlore GIPF-miljoene rol.Terselfdertyd het die...

Gestrande walvis: Polisie verjaag skare

1 dag gelede | Omgewing

Tanja Bause Die Namibiese polisie en hul spe­siale taakmag se hulp moes gister ingeroep word ná omstanders op die lewende, gestrande boggelrugwalvis by Onafhanklikheidstrand op...

Werknemers wil hoofstad melk

1 dag gelede | Regering

Denver Kisting Werknemers van die Windhoekse stadsraad (CoW) wil binne 14 dae antwoorde van die raad hê oor hul eis vir 'n 15%-salarisverhoging.Voltydse werknemers dring...

Weer, Vrydag 23 Augustus 2019

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie warm, maar warm in die Khomasstreek.KUS: Sonnig en baie tot bloedig warm met sandstorms plek-plek.GETYE BY WALVISBAAI: H 08:02 L 13:50...

Katrina weer eens in ACC se visier

1 dag gelede | Misdaad

Denver Kisting Die aanklaer-generaal, me. Martha Imalwa, het dié week erken die vervolgingsgesag het Katrina Hanse-Himarwa opnuut in sy visier.Imalwa het Woensdagmiddag gesê die Teenkorrupsiekommissie...

Kalender 23 Augustus

1 dag gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Lotus Zen Den bied vandag ’n mindfulness-werkwinkel vir tieners aan. Die idee is om hul hanteringsvaardighede in die vinnige wêreld waarin...