Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer
08 December 2020 | Landbou
Agra ProVision bied dié kursus aan:
8 tot 9 Desember: Tuinbou
Die kursus word in Windhoek aangebied. Kontak Agra ProVision by 061 290 9208 of [email protected]
NLU Agribraai
Die 2021 NLU AgriBraai word op 26 en 27 Maart op Mariental se skougronde gehou. Die tema is “kampvuur-legendes” en die Uhlenhorst Boerevereniging wil verseker dat die fokus in 2021 geplaas word op diegene wat 'n ryk tradisie in ons boeregemeenskap opgebou het. Boereverenigings kan hul spanne inskryf op die webtuiste (www.nluagri-braai.com) of per e-pos ([email protected]). Vir navrae, kontak Hoekus van Niekerk by 081 294 4676, [email protected] of vir Corrine van Wyk by [email protected] of 081 358 2299.
Biomassa Ekspo 2021
Die Standard Bank Biomass Fair 2021 sal vanaf 3 tot 5 Junie by die Otjiwa Lodge op Otjiwarongo plaasvind. Op 3 Junie word 'n navorsingsimposium gehou, op 4 Junie die konferensie en op 5 Junie die ekspo self. Vir verdere besonderhede, kontak Roelien Coffee by [email protected] of 081 124 0081.

Soortgelyk
Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle
47 minute gelede | Gesondheid
Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas
16 ure gelede | Misdaad
Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly
16 ure gelede | Misdaad
Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae
16 ure gelede | Misdaad
Reënweer bring groot skade
16 ure gelede | Weer
Weer vir 11 Januarie 2021
16 ure gelede | Weer
Regering slaan toe op klaringsagente
16 ure gelede | Regering
Nafau wen in hof teen Shoprite
16 ure gelede | Arbeid
Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede
16 ure gelede | Infrastruktuur
Kleinadvertensies