Dagboek vir die landbouer

05 February 2019 | Landbou
Dordabissers, onthou dié datum

Hierdie boerevereniging hou ‘n ledevergadering Donderdag om 14:00 in die BV-saal. Die gassprekers is ‘n afgevaardigde van Ellies Electronis asook Gerlinde Lühl wat oor die wapenwet sal praat. Kontak vir Christine Romeis by 061 231230, of [email protected] vir meer inligting.

Skryf in vir dié boerderykursusse

Agra ProVision bied die volgende kursusse aan: Plaasinfrastruktuur vanaf 6 – 7 Februarie in Windhoek; Plaasbestuur vanaf 12 – 15 Februarie in Windhoek; Veeteelt vanaf 20 – 21 Februarie op Gobabis; en Toegepaste Dieregesondheid vanaf 20 – 21 Februarie in Windhoek.

Die kursusse sal almal om 08:00 begin en tot 16:30 duur. Die koste vir die veeteelt-, toegepaste dieregesondheid- en plaasinfrastruktuurskursus is N$2 000 en vir die plaasbestuurskursus N$3 000 per persoon. Vir verdere besonderhede, kontak vir Agra ProVision by 061 2909208, of [email protected]

Summerdowners vergader ook

Hierdie BV hou ‘n ledevergadering op 13 Februarie om 15:00. Kontak vir Rienie du Plessis by 062 561621 of [email protected]

NLU AgriBraai kom hoofstad toe

Die jaarlikse NLU AgriBraai, ‘n hoogtepunt of die landbougemeenskap se sosiale kalender, word op 29 en 30 Maart by die Hage Geingob-stadium in Windhoek gehou. Buiten die interboerevereniging-braaikompetisie, tree Bok van Blerk en Robbie Wessels die 29ste, gevolg deur Karlien van Jaarsveld, Die Broers en die Campbells die volgende dag. Kindervermaak word ook aangebied sowel as ‘n vleiswerkdemonstrasie, koekbakkompetisie en wildsveiling.

Die inskrywingsfooi per span beloop N$1 000 en die sluitingsdatum vir inskrywings is 4 Maart 2019. Vir verdere besonderhede, kontak vir Corné Kruger by 081 129 3986, of [email protected]

Sophienhof weer in Mei dié plek

Die Outjo-wildsfees word vanjaar op 3 en 4 Mei by die Sophienhof Lodge aan die C39-pad na Khorixas gehou. Mense wat stalletjies wil bespreek, moet vir Elzanne Koen by 081 421 3042 of [email protected] kontak. Vir algemene navrae, bel 081 354 8118 of 081 124 9011.

Soortgelyk

 

Houtskoolbedryf sien enorme groei

7 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh op Otjiwarongo - Die Namibiese houtskoolbedryf het 'n "ontploffing in houtskoolproduksie" die afgelope jaar ervaar en 'n groei van 33% in een jaar...

Lodge, besigheid beroof – sewe vas

18 ure gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – Sewe verdagtes was gister reeds agter tralies nadat hulle by twee verskillende inbrake in die Omahekestreek betrokke was. Een van die inbrake...

Tolpaaie dalk op pad

18 ure gelede | Vervoer

font face="Verdana" >Catherine Sasman - Die Padfondsadministrasie (RFA) beoog om die lewensvatbaarheid van tolpaaie in Namibië te ondersoek.Dít as ’n moontlike bykomende bron...

Grondwet praat jou taal

18 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dit is belangrik dat die oppergesag van die land, die Grondwet, toeganklik is vir Jan en San Alleman.Alle wette in Namibië is...

Agterstallige pos glo nie NamPost se skuld

18 ure gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Volgens NamPost is die agterstand in die aflewering van pos en pakkies nie sy skuld nie, maar wel die Suid-Afrikaanse Internasionale possentrum...

Weer vir 9 Augustus

18 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, maar baie tot bloedig warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in...

Nou aan die gang

18 ure gelede | Kuns en vermaak

» Vanaand is die immergewilde Windhoek City Market weer in die hoofstad. Geniet ’n onbeperkte vonkelwynproe van verskeie wynkelders uit Suid-Afrika se produkte. Dié mark...

Klei en keramiek by negende biënnale

18 ure gelede | Kuns en vermaak

Die Pottebakkersvereniging van Namibië (PAN) se 9de Keramiek Biënnale word eersdaags by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) aangebied sal word. Die geleentheid is die...

N$150 miljoen vir landskapbestuur

18 ure gelede | Ministeries

Die ministerie van die omgewing en toerisme en die Nasionale Beplanningskommissie van Namibië het Woensdag ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) onderteken,...