Dagboek vir die landbouer

04 December 2018 | Landbou
Steinhausen hou sy jaarvergadering

Hierdie BV se jaarvergadering vind Saterdag om 15:00 in die BV-saal op Steinhausen plaas. Die gassprekers Frikkie Engels, Bennie Beukes en Jürgen Matthaei. Vir meer inligting, kontak vir Monika Rumpf by 062 56 1423 of [email protected]

Soortgelyk

 

Lira op Warehouse-verhoog

7 ure gelede | Kuns en vermaak

Die bekende Suid-Afrikaanse sangsensasie, model, aktivis, entrepreneur en skrywer Lira tree eerskomende Woensdagaand 14 Maart om 20:00 by die Warehouse-teater op. Lira het veral vir...

Ses sterf in grubotsing

1 dag gelede | Ongelukke

Ses mense is in ’n kop-teen-kop-botsing vanoggend tussen Okahandja en Windhoek dood. Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan. Na...

SDFN houses at Kalkfeld nearing completion

1 dag gelede | Infrastruktuur

KALKFELD – The construction of 18 houses by the Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) is nearing completion at the Kalkfeld settlement in the Otjozondjupa...

Manlike pasiënt 'twee keer' besny

1 dag gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht Die ministerie van finansies het 'n forensiese ondersoek na die eispatrone van verskaffers van gesondheidsdienste van stapel gestuur om moontlike bedrog by die...

Kaptein wou terugdraai voor 157 sterf

1 dag gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer Die kaptein van Ethiopian Airlines se vlug ET302 het toestemming gehad om die vliegtuig terug te draai na die Internasionale Lughawe Bole by...

Só vaar die Verkrygingsraad

1 dag gelede | Ministeries

Augetto Graig Struikelblokke kan in geleenthede omskep word. Só sê me. Lischen Ramakhutla, die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) se administratiewe hoof.Sy en mnr. Patrick...

Weer vir 11 Maart 2019

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde, Noordooste, Ooste en sentrale hoogland met geïsoleerde donderbuie op plekke. Elders sal dit...

Ou beursbeleid finansier 'enige' student

1 dag gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - “As jy van die begin af nie gehad het wat nodig is nie, gaan jy dit ook nie aan die einde...

Stem nou vir jou gunstelingpaartjie!

1 dag gelede | Gebeure

D'Arlin en Leigh-Ann Benade is een van die top-30-paartjies in Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Een gelukkige leser, wat aan ons SMS-kompetisie deelneem, kan...