Dagboek vir die landbouer

23 June 2020 | Landbou
Praktiese kortkursusse vir landbouers

Agra ProVision bied die ­volgende kursusse aan: Lek en voer vanaf 1 - 2 Julie in Windhoek (N$2 300); Toegepaste dieregesondheid (2de sessie) vanaf 8 - 9 Julie in Windhoek (N$2 300); Pluimveeteling vir beginners vanaf 13 - 14 Julie in Windhoek (N$2 300); Plaasinfrastruktuur vanaf 16 - 17 Julie in Windhoek (N$2 300); Intensiewe pluimveeproduksie vanaf 20 - 22 Julie in Windhoek (N$2 750); Tuinbou vanaf 23 - 24 Julie in Windhoek (N$2 300).

Vir meer inligting, kontak Agra ProVision by 061 290 9208, apv­[email protected]



Seeis se boere hou ­ledevergadering

Hierdie BV hou môre 'n ledevergadering wat om 15:00 in die BV-saal by Otjihaenena begin. Mnre. Roelie Venter van die Namibië Landbou-unie (NLU) en Jürgen Hoffmann van die Vuurwapeneienaarsvereniging van Namibië (Goan) is die gassprekers. Kontak Andrea Beer-Dennler: 081 149 0822, [email protected]



Witvleiers ook byeen

Witvlei BV se lede vergadering ook môre om 15:00 in die Boerehuis by dié nedersetting. Mnr. Norbert Neumann van Voermeester lewer 'n praatjie. Kontak vir Renda Grobbelaar: 081 3041299, [email protected]



Kalkfeld bv hou binnekort jaarvergadering

Kalkfeld BV hou sy ­jaarvergadering op 7 Julie om 08:00 vir 08:30 op Plaas Radio van die Du Toits en Jouberts (volg die D2403-grondpad). Tydens die vergadering sal 'n nuwe bestuur gekies word. Meld voor 29 Junie aan by Elana Joubert: 081 281 1756, [email protected] Vir verdere navrae, kontak Silke von Gossler: 067 290119, [email protected]

Soortgelyk

 

Egipte arresteer dokters om kritici stil te maak

8th of July 13:55 | Internasionaal

Ongeveer tien dokters en ses joernaliste is vanaf Februarie in Egipte in hegtenis geneem omdat hulle die regering van pres. Abdel Fattah el-Sissi kritiseer oor...

Ligte vonnis vir kameelperdjagters

53 minute gelede | Misdaad

Twee Namibiese mans het verlede Dinsdag op Kamanjab 'n ligte vonnis vir onwettige kameelperdjag gekry.Hubertus Alfried Kreiner en Daniel Stephanus Malan is tot 'n boete...

Covid-19 knou Media24

2 ure gelede | Afrika

Media24 oorweeg dit om vyf tydskrifte en twee koerante te sluit, sy oorblywende maandelikse tydskrifte uit te kontrakteer en hul frekwensie te verminder, twee koerante...

Kenia heropen grense na 4 maande

2 ure gelede | Afrika

Mnr. Uhuru Kenyatta, die president van Kenia, het Maandag die heropening van dié land se grense “in fases” aangekondig.Internasionale vlugte sal vanaf 1 Augustus...

55 nuwe Covid-19-gevalle bring totaal op 593

3 ure gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula sê 55 nuwe gevalle van Covid-19 is die afgelope 24 uur in die land...

Kleintjies terug skool toe

13 ure gelede | In beeld

Leerlinge vanaf graad 0 tot 3 het gister weer vir aangesig tot aangesig onderrig teruggekeer met leerlinge en ­onderwysers wat opgewonde was om weer by...

Tuiskwarantyn aan kus ’n opsie

13 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) gaan meer buigsaam wees in die kwarantyn van kontakte van bevestigde Covid-19-gevalle in die...

Psemas: ‘Tender sluit almal behalwe Methealth uit’

13 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Dit wil voorkom asof die bepalings van ’n tender om die staat se mediese fonds (Psemas) te bestuur, op so ’n manier...

'Fitty' wil N$16 m. vir borg betaal

13 ure gelede | Misdaad

Jemima BeukesDie Fishrot-beskuldigde mnr. Tamson 'Fitty' Hatuikulipi – wat die staat aanvoer was 'n inte­grale deel van die viskwota-­omkoopskandaal – het sy vaste bates ter...