Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer

Dagboek vir die landbouer

Ronelle Rademeyer
Meatco se vasteprys-­kontrakte strek tot Maart

Produsente kan tot die einde van Maart vanjaar op Meatco se ­vasteprys-kontrakte bemark. Volgens dié ­vleisverwerker sal 'n besluit ­binnekort geneem word oor of hierdie ­kontrakte in die ­piekseisoen verleng gaan word.



Toekoms van vleisproduksie onder die loep

Mariental SLU hou 'n motiveringsdag onder die tema “Toekoms van ­Vleisproduksie” op 28 Maart om 07:30. Verdere besonderhede volg binnekort of kan verkry word van Antoinette Burger by 063 293 330, 081 284 2744 [email protected].

Bespreek nou al vir Nampo

Die jaarlikse Nampo-oesdag by Bothaville is een van die ­grootste landbousaamtrekke en -­tentoonstellings in Suider-Afrika en 'n geleentheid wat ook deur ­verskeie Namibiërs bygewoon word.

Die oesdag vind van 15 tot 18 Mei plaas. Aansoeke vir uitstallers sluit op 31 Januarie.



NLU se AgriBraai trek oos

Die 2018 NLU AgriBraai word op 25 en 26 Mei deur die Kalahari-Oos Boerevereniging by die Gobabis Skougronde aangebied. Die tema is “Cattle Country Cowboy” en die Saterdagaand sal die Campbells optree. Meer besonderhede is by dié boerevereniging by 081 261 2838 of [email protected] verkrygbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!