Dagboek vir die landbouer
Dagboek vir die landbouer
30 March 2021 | Landbou
VARKPRODUSENTE VERGADER
Alle varkprodusente word uitgenooi om op 30 Maart om 09:00 'n insiggewende oggend in die raadsaal van die Namibië Landbou Unie (NLU) by te woon. Daar sal aanbiedings van die Vleisraad wees wat die varkvleissektor van die begin tot op hede beoordeel, asook besprekings oor die varkbedryf se markaandeelbevorderingskema. Daar sal ook gesels word oor bedryfsondersteuning, sowel as die voordele daarvan om by die Varkprodusente-vereniging (VPV) aan te sluit. Kontak me. Petrina Sakaria by [email protected] of skakel (061) 237 838. Daar is geen registrasiekoste nie. Sitplekke is beperk weens die Covid-19-regulasies, daarom is besprekings verpligtend.
STEINHAUSEN BV KOM BYEEN
Steinhausen Boerevereniging hou op 31 Maart om 15:00 te Plaas Steinhausen sy eerste ledevergadering van die jaar. Dr. Christian Lichtenberg sal as gasspreker optree. Hy sal inligting gee oor die nadoodse en kliniese ondersoek van 'n siek dier en indien die tyd dit toelaat sal hy ook praat oor die simptome van siektes wat hierdie tyd van die jaar voorkom. Ná die vergadering is daar 'n geselligheid met 'n bring-en-braai. Alle lede word versoek om koffie en koek vir die namiddag saam te bring. Kontak die sekretaresse me. Anki Kaiser by [email protected]

Soortgelyk
Robberts bly in aanhouding
9 ure gelede | Howe
Inentings: Namibiërs wag en kyk
9 ure gelede | Gesondheid
Living a purposeful life
9 ure gelede | Mense
Weer vir 30 Maart 2021
9 ure gelede | Weer
Huishoudelike geweld gedy in Kavango-Wes
9 ure gelede | Misdaad
Running for those who can’t
9 ure gelede | Skole
Windhoek kry eie ekonomiese plan
9 ure gelede | Regering
Ending the double shift system at schools
9 ure gelede | Onderwys
Mej. Namibië: Hier is die top-16
9 ure gelede | Gebeure
Kleinadvertensies