Dagboek vir die landbouer

09 March 2021 | Landbou
HOCHFELD BV

Hochfeld Boerevereniging hou môre om 10:00 ’n legevergadering op die plaas Eahero van Hagen Horsthemke, met ’n praktiese werksessie oor grasidentifikasie en weidingsbestuur. Die sprekers is Colin Nott, Hendrik Botha en Streicher Coetzee. Meld asseblief aan by Birgit Groenewald by [email protected]

OTJIWARONGO BV

Otjiwarongo Boerevereniging hou sy algemene jaarvergadering op 16 Maart 2021 om 09:00 by die Krokodilplaas. Registrasie begin reeds om 08:00. Wees asseblief bewus van die Covid-19-reëls en hou daarby. Meld per WhatsApp aan by 081 286 4136 aan, nie later

nie as 13 Maart 2021.

WESTELIKE KHOMAS BV

Westelike Khomas Boerevereniging vergader ook môre om 15:00 by die Boereverenigingsaal by Harmonie. Om aan te meld of ’n spreukbeurt aan te vra, kontak me. Greeff by 081 259 6108 of mnr. Dodds by 081 125 0000.

KALKFELD BV

Kalkfeld Boerevereniging se ondersteuners en vriende word hartlik uitgenooi na ’n ledevergadering op 23 Maart 2021 om 8:00 vir 8:30 op die plaas Eisenberg van die Becker-familie gehou. Meld asseblief voor of op 15 Maart aan by Doris Beckers by 081 327 9057 (verkieslik

via WhatsApp ) of per e-pos by [email protected] Meld asseblief 2021 aan.

Aanwysings: Draain in Kalkfeld regoor die Roadhouse wes en ry verby die kleuterskool. Volg die mees uitgeryde pad tot by die huis wat voorheen aan Lothar en Elke Wilhelm behoort het. Wees versigtig by die rivier.

MALTAHÖHE BV

Maltahöhe Boerevereniging kom op 24 Maart 2021 om 10:00 op die plaas Kachauchab van Christian en Theone Otte bymekaar. Die tema vir die dag is “Boerpraatjies – Wat werk vir my”, waar Christie van der Merwe sal vertel hoe hy sy kampe elektrifiseer. Leon Lubbe en Bartie Burger gaan oor weidingverbetering na die lang droogte gesels. Meld aan by Christian Otto by [email protected] of by die sekretaris by

[email protected]

KAISERSTRAAT BV

Kaiserstraat BV vergader op 24 Maart om 17:00 in die NLU se raadsaal in Windhoek. Almal is welkom. Kontak Gerda van der Westhuizen by 081 127 2806 vir meer inligting.

Soortgelyk

 

Robberts bly in aanhouding

10 ure gelede | Howe

Erwin Leuschner – Die 36-jarige mnr. Daniel (Danie) Robberts bly in aanhouding nadat hy na bewering sy vriend, mnr. Thomas Frederick (Frikkie) van Schalkwyk (69),...

Inentings: Namibiërs wag en kyk

10 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – ’n Wag-en-kyk-benadering en voorkeur vir spesifieke entstowwe is van die redes vir die trae reaksie tot die ministerie van gesondheid en maatskaplike...

Living a purposeful life

10 ure gelede | Mense

Rivaldo Kavanga“I would advise the youth to relentlessly go after whatever they desire unlimited. In pursuit of long-term gains and not short term rather.” Ndakondja...

Weer vir 30 Maart 2021

10 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die verre suide en die Zambezi-streek. Elders gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie. Wyd verspreide donderbuie in die...

Huishoudelike geweld gedy in Kavango-Wes

10 ure gelede | Misdaad

Die naweek is drie sake van huishoudelike geweld in die Kavango-Wesstreek by die polisie aanhangig gemaak. Vrydag om 05:00 het ’n 36-jarige man in die...

Running for those who can’t

10 ure gelede | Skole

In honour of cerebral palsy awareness month and as part of a school project, four learners from Windhoek Afrikaanse Privaatskool ran with children, parents and...

Windhoek kry eie ekonomiese plan

10 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Die burgemeester van Windhoek, dr. Job Amupanda, sê die regering moenie terugstaan sodat die private sektor die nasie tot werkskepping en ekonomiese...

Ending the double shift system at schools

10 ure gelede | Onderwys

Rivaldo KavangaBet-el Primary School on Friday, 26 March 2021 received three classroom blocks and a storeroom from The Craton Foundation. The classrooms were donated to...

Mej. Namibië: Hier is die top-16

10 ure gelede | Gebeure

Die eerste ronde van die 2021 Mej. Namibië-skoonheidskompetisie het Saterdag in Windhoek plaasgevind waar die top-16-finaliste bekend gestel is.Die finaliste is Andeline Wieland, Shahida van...