Dagboek vir die landbouer

15 September 2020 | Landbou
Hochfeld BV

Die Hochfeld Boerevereniging se ledevergadering vind op 16 September om 15:00 in die Hochfeld Agri Boereverenigingsaal plaas. Die gassprekers is mnr. Dederick Jankowitz van Auction Dynamics en mnr. Dawie Oosthuizen, Grootfontein se Agra-takbestuurder. Oosthuizen sal 'n demonstrasie van die NamLits-stelsel doen. Vir meer inligting kontak Bianca Marggraff by 062 504 211 of [email protected]



Agra ProVision bied die ­volgende kursusse aan:

Hidroponika en Akwaponika (N$2 750)

• 14-15 September

Varkgenetika (N$2 750)

• 17-17 September

Tuinbou (N$2 750)

• 22-24 September

Intensiewe pluimveeproduksie (N$3 200)

*Kontak Agra ProVision by 061 2909208, [email protected] oor die kursusse in Windhoek.



Gobabis Skou

Die Gobabis Landbouskou vind van 23 tot 25 September plaas.

Soortgelyk

 

Min kans vir vlieg na SA

3 ure gelede | Toerisme

Ronelle Rademeyer - Hoewel Suid-Afrika Donderdag sy grense vir besoekers uit goedgekeurde lande, waaronder Namibië, heropen, moet Namibiërs vir eers verlief neem met die feit...

Remaining powerful through education

3 ure gelede | Mense

Ester Kamati With a key interest in space science and the history of science, watching videos on these topics is Hosea Hashili’s favourite pastime. Hasili...

Weer, Dinsdag 29 September 2020

3 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm, maar baie warm in die Noorde. Enkele wolke sal na verwagting oor die Zambezistreek voorkom.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Vroeggebore tweeling sterk goed aan

3 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Twee maande nadat hulle te vroeg op 27 weke in die Lady Pohamba Private Hospitaal in Windhoek gebore is, kan die ouers...

Nuwe Fenata-voorsitter vanuit ontluikende toerismebedryf

3 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg - Geskiedenis is gemaak toe die nuwe voorsitter van die Namibiese Toerismevereniging (Fenata), me. Netumbo Nashandi, vir die eerste keer uit die geledere...

Onopgeloste verdwynings, moorde stapel op

3 ure gelede | Misdaad

Ellanie Smit – Terwyl die familie van die 22-jarige me. Shannon Darlikie Wasserfall met die trauma van haar verdwyning ses maande gelede worstel, dreig die...

One ­Africa TV ­partners with NMH

3 ure gelede | Onderwys

Distributed through Namibia Media Holdings' (NMH) youth brand, My Zone, the newly added grade zero to seven lessons form part of a ­collaboration with the...

A look at National Readathon, Heritage Week

3 ure gelede | Onderwys

Enzo AmueleThe National Readathon and Heritage Week, which were launched by the minister of education, arts and culture Ester Nghipondoka, took place last week.The Readathon...

Dagboek vir die landbouer

3 ure gelede | Landbou

Agra ProVision se kursusseAgra ProVision bied van 5 tot 8 Oktober 'n kursus oor plaasbestuur in Windhoek aan en daarna van 6 tot 8 Oktober...