Dagboek vir die landbouer

08 October 2019 | Landbou
Leonardville kuier

Leonardville-boerevereniging hou ’n boerekuier op 12 Oktober om 18:00 vir 18:30 by die boereverenigingsaal. Kontak me. Johannie Brenkmann by 081 122 4178 of [email protected] vir verdere besonderhede.

Steinhausen-Oktoberfest

Steinhausen-boerevereniging bied die Steinhausen-Oktoberfest op 12 Oktober om 11:00 aan. Verskillende speletjies, kindervermaak, en ’n kuier- en dansgeleentheid word aangebied. Kampeergeriewe is beskikbaar. Kontak me. Monika Rumpf by 081 333 1113 of mnr. Harald Horsthemke by 081 275 7078 vir verdere besonderhede.

Summerdown-ledevergadering

Summerdown-boerevereniging hou ‘n ledevergadering op 15 Oktober om 15:00 in die boereverenigingsaal. Gassprekers is mnre. Alwyn de Wet van Welwitschia en Riaan Esterhuizen, ‘n finansiële raadgewer by Bank Windhoek. Kontak me. Rienie du Plessis by 062 561 621 of [email protected] vir verdere besonderhede.

Steinhausen vergader

Steinhausen BV hou ’n algemene vergadering op 23 Oktober om 15:00 op die plaas Steinhausen. Die gasspreker is mnr. Bertram Swartz van die direktoraat waterwese in die ministerie van landbou, water en bosbou. Kontak me. Monika Rumpf by 062 561 423 of [email protected] vir verdere besonderhede.

Veiligheidsdemonstrasie

Isap (Intelligence Support against Poaching) bied ‘n GEW Hensoldt SA-voorlegging en demonstrasie aan oor die jongste veiligheids- en bewakingstegnologie vir wild, maar ook vir grensposte, kus- en maritieme bewaking, kritieke infrastruktuur en die bewaking van lugruimte. Dit sal op 21 en 22 Oktober plaasvind. Dit begin om 15:00 en die nagdemonstrasie skop om 19:00 by die Isap-opleidingsgeriewe op Ovita Ranch naby Erindi af. Belangstellendes kan by Isap aanmeld deur ’n e-pos na [email protected] te stuur of 081 128 8481 te skakel.

Soortgelyk

 

Geval nr. 22 se toestand kritiek

8 ure gelede | Gesondheid

Ronelle Rademeyer - Teen laat gister was daar geen opflikkering in die gesondheidstoestand van die 63-jarige Walvisbaaier wat in die intensiewesorgeenheid van ’n private hospitaal...

Skuldriller

8 ure gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Die omvang van die Covid-19-pandemie het die ekonomie finaal verpletter en gaan die land vanjaar met ‘n algehele begrotingstekort van bykans N$21,4...

AR steun Ipinge se ingrype

8 ure gelede | Politiek

Denver Kisting en Augetto Graig - Mnr. Job Amupanda van die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) dring aan dat die raadslid vir die Walvisbaai stedelike kiesafdeling, mnr....

AR steun Ipinge se ingrype

8 ure gelede | Politiek

Denver Kisting, en Augetto Graig – Mnr. Job Amupanda van die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR) dring aan dat die raadslid vir die Walvisbaai- stedelike kiesafdeling, mnr....

Weer, Donderdag 28 Mei 2020

8 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide, elders sonnig en matig tot warm. KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle op plekke. GETYE BY WALVISBAAI:...

8 vas oor renosterstropery

8 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Agt vermeende renosterstropers en -horingsmokkelaars is oor twee dae vasgetrek.Volgens die hoof van die Blue Rhino-taakspan, komm. Barry de Klerk, is twee...

2019-’20-reënseisoen verbeter op rampjaar

8 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Die Namibië meteorologiese dienste sê tydens die afgelope reënseisoen het die meeste streke normaal tot ondernormale reëns aangeteken, alhoewel reën in April...

Swapo betaal partytjieboete

8 ure gelede | Regering

Denver Kisting - Die uitvoerende direkteur van Swapo, mnr. Austin Samupwa, is verlede week met N$2 000 beboet weens die regerende party se 60ste verjaardagpartytjie...

'n Vars bries vir die teaterbedryf

8 ure gelede | Kuns en vermaak

Kunstenaars wat hoop om hul produksies of idees deur die Nasionale Teater van Namibië (NTN) te vervaardig, kan nou hul voorleggings vir 2021 en 2022...