Dag van protes u00adverloop stil
Dag van protes u00adverloop stil

Dag van protes ­verloop stil

Estelle de Bruyn
’n Dag wat na verwagting grootskaalse teenregering-betogings reg oor Egipte sou sien, het Maandag vreedsaam verloop met byna geen betogings nie. Die veiligheidsmagte het klein groepies betogers in die hoofstad, Kaïro uitmekaar gejaag.
’n Aantal opposisie-politici het voorheen vir landswye betogings Maandag gevra om die 34ste her­denking van die Sinai bevrydingsdag te vier en protes aan te teken teen die omstrede oordrag van twee eilande in die Rooisee aan Saoedi-Arabië.
Die bevrydingsdag herdenk die 1982 onttrekking van Israeliese magte uit die Sinai-skiereiland ná 15 jaar se besetting ingevolge die 1979 vredesverdrag tussen Egipte en Israel.
Die Egiptiese lugmag het Maandag lugvertonings oor Kaïro en op ander plekke uitgevoer en kleurvolle patrone in die lug gemaak. Konserte is ook in Kaïro en elders gehou om die nasionale dag te herdenk.
- Nampa/Xinhua

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!