Curriebeker: Afrigter-stand steeds duister
Vyf dae voor hul eerste wedstryd was die afrigterskap van die Welwitschias gister steeds in onsekerheid gehul.
Andrew Poolman - Die sporadiese meningsverskille agter die skerms tussen die topbesture van die Namibië Rugby-unie (NRU) en die Namibië Rugbymaatskappy het 'n ongewenste konfliks
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie