Covid-regulasie briek toerisme

'n Passasierskip wat by Lüderitz en Walvisbaai sou aandoen en broodnodige inkomste na die dorpe sou bring, moes 'n ander eindbestemming vind.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Namibië se Covid-regulasie dat 'n negatiewe PCR-toetsuitslag nie ouer as 72 uur vereis word om toegang tot die land te verseker, het meegebring dat 'n pass ...