Covid-19: Sewedae-oorsig vir Namibië
Uit die land se 35 gesondheidsdistrikte het 19 (54%) in die siklus vanaf 24 tot 30 Desember 2020 gemiddeld 5 of meer gevalle per dag aangeteken.
Op 23 Desember was 12 distrikte op die lys.
Gemiddelde daaglikse gevalle het afgeneem in die distrikte van Opuwo, Otjiwarongo, met net 2 in Windhoek, Rehoboth en Lüderitz.
Vertragings in toetsuitslae sal hierdie data beïnvloed.
Die hoogste daaglikse gemiddeld is steeds Windhoek (223 gevalle), gevolg deur Swakopmund (34), Walvisbaai (32), Oshakati (26) en Lüderitz (14).
Die kaart wys in hakies die daaglikse gemiddeld vir distrikte die vorige sewedaesiklus.
Huidige daaglikse gemiddeldes vir ander distrikte:
Engela 4 (was 2)
Grootfontein 4 (2)
Khorixas 4 (2)
Andara 3 (1)
Eenhana 3 (0)
Katima Mulilo 3 (1)
Outapi 3 (1)
Oshikuku 2 (1)
Tsandi 2 (0)
Okakarara 1 (0,6)
Omuthiya 1 (2)
Okongo 0,9 (0)
Nankudu 0,7 (0,1)
Okahao 0,4 (1)
Aranos 0,3 (0,3)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie