Covid-19: Jongste in beeld
Totale gevalle van Covid-19 in Namibië staan nou digby 39 500.
Ons grafika beeld die situasie en getalle uit soos dit lyk met gister se aankondiging van amptelike data vir Woensdag. Dit was Woensdag 335 dae sedert die eerste gevalle van die virus in Maart 2020 in die land gerapporteer is.
Teen Dinsdag is meer as 290 000 individue getoets, met byna 10 500 nuwe toetse gedurende die sewedaesiklus vanaf verlede Woensdag.
Streke: Die Otjozondjupa-streek het nou meer as 2 000 gevalle op rekord, Hardap meer as 1 600 en Kavango-Oos meer as 1 400.
Die Okahandja-distrik het met ‘n uitbreking by ‘n hoërskool op die dorp verby die 700-merk beweeg.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie