Covid-19: Hernude toename in gevalle, toon sewedae-oorsig
Namibië ervaar die afgelope twee weke ‘n hernude opwaartse neiging in gevalle van Covid-19.
Op sekere dae is gevalle gelykstaande aan die piek van die eerste golf van die pandemie in die land.
Op dag 328 sedert die siekte die eerste keer plaaslik aangemeld is, het gemiddelde nuwe gevalle per dag met nog 15% vanaf 190 tot 218 toegeneem. Drie sewedagsiklusse gelede was die gemiddeld 120 gevalle per dag.
Verspreiding vind veral in die verre sentrale noorde en noordooste plaas, waar uitbrekings by sekere hoërskole voorkom.
STERFTES
Teen Woensdag het sterftes in Februarie op 59 gestaan met ‘n daaglikse gemiddeld van 2,5.
Die laaste sewe dae het 17 persone gesterf (gem. 2,4/dag) teenoor 10 (gem. 1,4/dag) die siklus voor dit.
GEVALLE PER DISTRIK
Uit Namibië se 35 gesondheidsdistrikte het 13 die laaste sewe dae ‘n daaglikse gemiddeld van 5 of meer nuwe gevalle aangeteken (sien grafika). Die siklus voor dit het 10 distrikte in die kategorie geval.
Mariental is terug op die kaart, asook Otjiwarongo en Okahandja, terwyl daaglikse gevalle in Eenhana, Nankudu en Gobabis tot minder as 5 afgeneem het.
Distrikte nie op die kaart met huidige en vorige daaglikse gemiddeldes:
Keetmanshoop 4 (2)
Eenhana 3 (6)
Grootfontein 3 (3)
Outapi 3 (1)
Rehoboth 3 (3)
Swakopmund 3 (3)
Tsumeb 3 (4)
Gobabis 2 (5)
Lüderitz 2 (3)
Nankudu 2 (10)
Okongo 2 (3)
Engela 1 (0,4)
Omaruru 1 (2)
Opuwo 1 (1)
Outjo 1 (1)
Khorixas 1 (0,1)
Karasburg 0,1 (1)
Nyangana 0,1 (0)
Okakarara 0,1 (1)
Aranos 0 (0)
Okahao 0 (0,4)
Usakos 0 (1)
(Alle gemiddeldes van 0,5 en groter is afgerond.)
TOETSE
Die laaste 14 dae toon ‘n toename in nuwe toetse en ‘n voortgesette afname in die aantal herhaaltoetse.
18-24 Februarie 2021: 10 065 (gemiddeld 1 438/dag)
Hertoetse: 47
11-17 Februarie 2021: 8 882 (gemiddeld 1 269/dag
Hertoetse: 69
Individue getoets sedert Maart 2020: 283 593
GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle: 42 (6/dag)
Vorige sewedagsiklus: 32 (5/dag)
Verspreiding van nuwe gevalle die laaste sewe dae: Khomas 14, Erongo 7, Otjozondjupa 6, Oshana 4, Kavango-Oos 3, Zambezi 3, Omaheke 2, Kunene 1, Ohangwena 1, Oshikoto 1
KWARANTYN
Innames: 951
Ontslaan: 1 241
In amptelike kwarantyngeriewe per streek op 24 Februarie 2021:
Oshikoto 1 119, Erongo 225 (reeds 21 dae), Omaheke 295, //Kharas 123 (reeds 22 dae), Kunene 109, Zambezi 41, Khomas 35, Hardap 25, Kavango 22, Otjozondjupa 18, Ohangwena 10, Omusati 7, Oshana 1
AKTIEWE GEVALLE PER STREEK 24 FEBRUARIE 2021
Erongo 186
Hardap 80
Kavango-Oos 291
Kavango-Wes 12
//Kharas 67
Khomas 141
Kunene 57
Ohangwena 54
Omaheke 28
Omusati 197
Oshana 158
Oshikoto 432
Otjozondjupa 74
Zambezi 217

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie