Coronavirus - Maatreu00ebls in plek om Namibiu00ebrs te beskerm
Coronavirus - Maatreu00ebls in plek om Namibiu00ebrs te beskerm

Coronavirus - Maatreëls in plek om Namibiërs te beskerm

Henriette Lamprecht
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste sê maatreëls is in plek om Namibiërs teen die coronavirus te beskerm wat reeds 80 lewens in China, die land van oorsprong, geëis het. Die maatreëls sluit die verhoogde monitering by internasionale grensposte vir die vinnige opspoor en behandeling van moontlike gevalle in. Openbare en private gesondheidsgeriewe, sowel as laboratoriums is ook op ’n gereedheidsgrondslag vir die opspoor, diagnose en bestuur van moontlike gevalle. Enige persoon met erge verkoue- of griepsimptome wat die afgelope 14 dae na China gereis of wat kontak gehad het met ’n Chinese burger wat die siekte gehad of onder lede het, moet dadelik ’n dokter raadpleeg.
Die ministerie moedig die publiek aan om gereelde hul hande met seep en water te was, direkte kontak met persone met verkoue- of griepsimptome te vermy en om onmiddellik ’n dokter te raadpleeg sou hul simptome vererger en nie opklaar nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!