Cohen veg terug en wen finaal

13 February 2020 | Sport
Cohen Vuisbalklub se eerste span het die afgelope naweek in Swakopmund daarin geslaag om die trofee vir die openingstoernooi van die Bank Windhoek vuisballiga met 3-2 teen SKW 1 te behou.

Cohen 1 het SKW 1 in die finaal gepootjie om die beker huis toe te vat. SKW het die eerste stel met 15-14 gewen en het sy greep verstewig deur ook die tweede met11-7 te beklink, maar hierna het sy buurklub die bordjies verhang om die volgende drie stelle op ’n streep te wen. ’n Keerpunt was toe SKW se nuwe aanwins Kristof Lerch beseer is en die veld moes verlaat.

Karl-Heinz Traut van Cohen 1 is as speler van die dag aangewys.

Die gasheerklub SFC I van Swakopmund het Cohen II om die derde plek uitgestof, nadat dié twee spanne in die semifinaal uitgeskakel is.

DTS het vir die eerste keer tot die finaal van die B-afdeling gevorder en gewen.

Die eerste rondte van die Bank Windhoek nasionale vuisballiga word op Saterdag 18 April by die Cohen-veld in Olympia gehou.

Soortgelyk

 

Von Bachdam bereik 89%-merk

7 minute gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Von Bachdam was vanmiddag om 12:00 presies 89% vol en het steeds 6,4 m³ water per sekonde ontvang. Maandag was dit...

Okahandjarivier saai wéér amok

2 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Okahandjarivier het gisternag wéér mnr. James Roux se kleinhoewe buite Okahandja oorstroom en boonop vroegoggend een persoon meegesleur. Die polisie, asook...

Steeds geen kontrak vir diens aan Psemas

14 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Die staat se mediese fonds (Psemas) se nuwe kontrak met gesondheidsdiensverskaffers wat reeds sedert 2017 sloer, is weer uitgestel, die keer tot...

Beeste uit Botswana vul tekort aan

14 ure gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - Sowat vier maande nadat Botswana sy grens vir die uitvoer van lewende slagbeeste na Namibië oopgestel het, kon Meatco op Dinsdag 18...

Boer skiet glo 'mieliedief'

14 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - 'n Boer van Tsumeb het Maandag op ‘n klag van poging tot moord in die landdroshof verskyn nadat hy glo ‘n vermeende...

Weer, Woensdag 26 Februarie 2020

14 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolkte en baie warm weer sal in die Kunene-Wesstreek heers. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde,...

Samherji-werkers afgelê

14 ure gelede | Misdaad

Leandrea Louw – Sowat 210 werknemers van die vaartuie MV Saga en MV Geysir gaan aanstaande maand afgelê word. Die werknemers is vroeër vandeesmaand gestrand...

Posisioneer jouself betyds vir groter wins

14 ure gelede | Landbou

Christo du Plessis, Dierevoedingskundige: Feedmaster – In hierdie artikel kyk ons na die sleutelkwessies in rooivleisproduksie wat wins dryf, en hoe fosforaanvulling produsente se winsgewendheid...

N$14 miljoen vir kragprojek bewillig

14 ure gelede | Regering

Yandi du Plessis - ’n Sooispitseremonie vir die voorsiening van krag aan die Otjomuise- en Havana informele nedersettings het Vrydag in Otjomuise in die hoofstad...