Christal Barkhuizen wen met Kollig en Bokomo
Christal Barkhuizen van Swakopmund is die wenner van ?n geskenkpakkie in die Kollig/Bokomo-Valentynsdagkompetisie.
Sy wen Bokomo-produkte met die waarde van
N$500.
Om vir die prys in aanmerking te kom, moes lesers enige produk noem wat deur Bokomo Namibia vervaardig of versprei word.
Hier wys Dawie Coetzer en Natasja Pieterse van Bokomo me. Barkhuizen gewen het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie