Chinese maan teen xenofobie
Chinese maan teen xenofobie

Chinese maan teen xenofobie

Die Namibiese polisiehoof waarsku teen protesoptogte waartydens Covid-19-maatreëls oortree word.
Francoise Steynberg
Kenya Kambowe op Rundu


Die Chinese ambassade maan teen xenofobie nadat ontevrede inwoners in die twee Kavangostreke verlede week na Rundu opgeruk het nadat die streeksgoewerneur van Kavango-Oos, mnr. Bonifatius Wakudumu, ’n Chinees gebore sakeman as sy spesiale raadgewer aangestel het.

Ná sterk teenkanting van Kavango-inwoners het Wakudumu intussen mnr. Charlie Min Xie se aanstelling herroep, maar inwoners het steeds verlede Dinsdag met hul protesoptog voortgegaan.

Die Chinese ambassade het by navraag van Republikein op die herroeping van Xie se aanstelling gereageer.

“Mnr. Charlie Xie Min is al lankal ’n genaturaliseerde Namibiese burger. Sy aanstelling en verwydering van sy posisie is suiwer ’n interne saak van Namibië,” het die woordvoerder van die Chinese ambassade, me. Lu Hairong, aan Francoise Steynberg gesê.

Sy sê China volg nog altyd die beginsel van nie-inmenging in ander lande se interne aangeleenthede en China sal nooit sy wil op ander afdwing nie.

“Die vriendskaplike samewerking tussen China en Namibië is nog altyd uitgevoer volgens wedersydse respek, gelykheid en wedersydse voordeel, wat vir albei lande tasbare voordele meegebring het.”

Lu sê China respekteer die reg van die Namibiese nasie om hul pleidooie op vreedsame wyse uit te spreek.

“Ons hoop ook dat die Namibiese vriende die samewerking tussen China en Namibië rasioneel kan sien en waaksaam sal wees teen individue wat vreemdelingehaat aanhits, om sodoende die gevoelens van plaaslike Chinese vriende nie per ongeluk seer te maak nie,” het Lu gesê.

‘WAKUDUMU ONBEVOEG’

Kavango-inwoners beskryf Wakudumu as “onbevoeg vir sy pos, ’n verdelende leier en imperialistiese agent” en beskuldig hom daarvan dat hy hulle uitverkoop het en nie in belang van die gemeenskappe van die Kavango optree nie.

Die woordvoerder van die protesgroep, mnr. Petersen Kambinda, sê ’n sterk waarskuwing word aan leiers in die gemeenskap uitgestuur wat nie die belange van die Kavango-mense op die hart dra nie.

“Ons Kavango-mense staan bekend as goeie mense, maar enige iemand wat nie ons belange op die hart dra nie, sal voor stok gekry word. Die Kavango is nou wakker,” het hy gesê.

“Waarom het Wakudumo ’n Chinees gebore burger ten koste van plaaslike mense aangestel? Watter vaardighede het hierdie Charlie-ou wat nie in die Kavango-Oosstreek, in die 121 kiesafdelings of in die 14 streke van Namibië gevind kan word nie?” word in die klagskrif gevra wat ook aan pres. Hage Geingob gestuur is.

POLISIEHOOF MAAN TEEN OPTOGTE

Intussen het die Namibiese polisiehoof, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, gewaarsku mense wat aan protesoptogte deelneem, sal weens die oortreding van die Covid-19-maatreëls in hegtenis geneem word.

Hy het ’n waarskuwing aan organiseerders van protesoptogte tydens die Covid-19-pandemie uitgestuur dat hulle in hegtenis geneem en aangekla sal word indien gesondheidsprotokol nie gevolg word nie.

Dié opdrag is deur die polisiehoof aan alle streekskommissarisse gegee om met onmiddellike effek uit te voer.

By die protesoptog was meer as die toegelate 50 mense, wat geen sosiale afstand gehandhaaf het nie. Sommige optoggangers het ook nie maskers gedra nie.

“Wat by die goewerneur se kantoor op Rundu gebeur het, mag nie herhaal word nie. Dit was totale agtelosigheid van die polisie, die organiseerders en die burgers,” het Ndeitunga gesê.

Ndeitunga wys daarop dat mense wel die reg het om aan protesoptogte deel te neem, maar hulle moet in ag neem dat die pandemie lewens eis.

“Ons het nie hier met kindergarten-kinders te doen nie. Hierdie is volwasse mense wat gesien het hoe mense weens die pandemie sterf. Hulle prioritiseer protesoptogte en vergeet dat hul lewens in gevaar is,” het die polisiehoof gemaan.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.08/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 860.10/T UP 1.92% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 903.48/OZ UP +0.15% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.72 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19.01 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.01 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.08/OZ UP +0.42% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 860.10/T UP 1.92% | Brent Crude Oil US$ 88.03/BBP UP +0.04% | Platinum US$ 903.48/OZ UP +0.15%