Chinees in hof oor beweerde smokkel van geld
Chinees in hof oor beweerde smokkel van geld
27 December 2016 | Howe
Estelle de Bruyn - 'n Chinese burger wat in die Noorde van Namibië sake doen en 'n Namibiese burger van Walvisbaai het vanmiddag in die landdroshof in Windhoek verskyn in verband met klagte dat hulle van vals fakture gebruik gemaak het om groot bedrae Amerikaanse dollar uit die land te smokkel. Die Namibiese man word deur mnr. Dirk Conradie en senior advokaat Louis Botes verteenwoordig. Mnr. Sisa Namandje tree namens die Chinees op.
Soortgelyk
Vrou se liggaam in Goreangabdam gevind
8 ure gelede | Misdaad
Dr. Malan Lindeque op lys vir hoë posisies by...
9 ure gelede | Omgewing
Nuwe raad vir NPTH
9 ure gelede | Tegnologie
ECB keur kragtarief-verhoging van 5% goed
11 ure gelede | Energie
Muilband-aansoek deur Intelligensiediens oor plase in die hof
11 ure gelede | Howe
Verwarring oor taxistaking
12 ure gelede | Vervoer
Seuntjie (3) sterf ná glo met stok geslaan is
12 ure gelede | Misdaad
Geingob nooi Britse ondernemings na Namibië
17 ure gelede | Regering
Hoop in 'n bondeltjie liefde
1 dag gelede | Omgewing
Kleinadvertensies
