Chinese hoë besoek Namibië
’n Vooraanstaande wetmaker van China, wat ook voorsitter van die staande komitee van die Chinese Nasionale Volkskongres is, is tans op besoek aan Namibië.
Mnr. Li Zhanshu het middagete by Staatshuis as eregas van president Hage Geingob geniet.
Zhanshu, wat volgens Chinese media president Xi Jinping se regterhand is, lei ? groot afvaardiging op ? toer deur drie Afrikalande.
Die toer het in Ethiopië afgeskop, waarna Mosambiek besoek is, en ter afsluiting Namibië.
Geingob het Zhanshu hartlik verwelkom en gesê die besoek dui op versterkte bande tussen China en Namibië.
Foto Augetto Graig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie