Chinees van N$50 000 kontant beroof
'n Chinese burger is vanoggend tussen 02:00 en 04:00 by die Husabmyn, sowat 60 km oos van Swakopmund, vasgebind en van kontant van N$50 000 beroof.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die geld nog nie gevind nie en niemand is in hegtenis geneem nie.
Die polisieondersoek duur voort.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die geld nog nie gevind nie en niemand is in hegtenis geneem nie.
Die polisieondersoek duur voort.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie