Cheetah Cement is hier om te bly
‘n Namibies-Chinese vennootskap beplan om mettertyd 400 plaaslike werkers in diens te hê.
Augetto Graig - Sedert produksie in April begin het, is dit baie bedrywig by die nuwe Cheetah Cement-aanleg net 3,5 km buite Otjiwarongo. Die aanleg is op skedule om teen November
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie