Chaos in Zim se strate
MDC-ondersteuners het begin betoog nadat die Zanu-PF loshande 'n meerderheid setels in die parlement bekom het.
Geweerskote is gister in die strate van Harare gehoor toe soldate moes intree om betogers te verjaag. Dit kom ná hulle met die polisie gebots het, wat met waterkanonne en traangas
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie