Chani se Sijwa-rok is mode met ’n doel

Opbrengs word teruggeploeg in gemeenskap
Yandi Du Plessis
Namibië se eie Mej. Supranasionaal, Chanique (Chani) Rabe se junior naaldwerkskool en African Monarch Lodges het hande gevat om die Sijwa-rok bekend te stel. Die rok, beskikbaar ...