Caprivi-veroordeelde vry
Een van die mans wat ná afloop van die hoofverhoor in die Caprivi-hoogverraadsaak tronk toe gestuur is, se vonnis is in die hooggeregshof kwytgeskeld.
Jacqueline Louw Ná meer as 14 jaar in die gevangenis is mnr. Osbert Mwenyi Likanyi 'n vry man.Dit nadat die hooggeregshof Maandag sy skuldigbevinding en vonnis ter syde gestel h
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie