Bybelse wysheid

13 January 2020 | Menings
FILIPPENSE 1:23 – 26

Ek is in 'n tweestryd: ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste; maar in julle belang is dit noodsaakliker dat ek bly lewe.

Omdat ek hiervan oortuig is, weet ek dat ek sal bly, ja, vir julle almal behoue sal bly, sodat julle kan toeneem in geloof, en blydskap in julle geloof kan hê.

As ek weer by julle kom, sal julle oorvloedige rede hê om Christus Jesus oor my te prys.

Soortgelyk

 

Kitsvloed sleep toeriste mee

15 ure gelede | Ongelukke

Tanja Bause - Vrydag het twee voertuie tydens ’n kitsvloed by die Remhoogtepas in die suide van die land weggespoel. Volgens Reën in Namibia se...

Kraamdokter nie nalatig

15 ure gelede | Gesondheid

Tanja Bause - Die dokter wat tydens die geboorteproses die kop van ’n baba afgeruk het, was nie nalatig of het enigsins in ’n strafbare...

Reusegevolge kom as Itula wen

15 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dit is ’n onbetwiste feit dat die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) nie met ’n bewysbare papierspoor vir verlede jaar se presidensiële verkiesing...

Pes kan ’n miljard se druiwe-uitvoere kelder

15 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Oosterse vrugtevlieg (Bactrocera dorsalis), wat onlangs mango’s in die Zambezistreek besmet het, kan Namibië se vrugte- en groente-uitvoermarkte bedreig. Namibië se...

Weer vir 20 Januarie 2020

15 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Noordooste. Mooi weer en warm tot baie warm in die...

Elke druppel tel steeds

15 ure gelede | Omgewing

Gesub Jana-Mari Smith – Die Windhoekse munisipaliteit is steeds bekommerd oor die stad se watervoorsieningsituasie vir 2020. Windhoekers kon nie daarin slaag om die waterbesparingsteiken...

Erge motplaag kasty Namibië

15 ure gelede | Omgewing

Gesub Elvira Hattingh - Die erge motplaag wat Namibiese boere bykans oraloor die land lastig val, is moontlik dié van die Afrika-kommandowurm . Dit is...

Nóg ’n weesollie gered

15 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg – Nóg ’n weesolifantjie is van ’n gewisse dood gered toe sy ma in die Hoanibrivier omgekom het. Okutala Etosha Lodge het tot...

PDM spoel mond uit oor nuwe kurrikulum

15 ure gelede | Onderwys

Gesub Elvira Hattingh - Die Popular Democratic Movement (PDM) meen die ministerie van onderwys se gebrek aan vooruitbeplanning en onvermoë om die nuwe kurrikulum vir...