Bybelse wysheid

16 January 2020 | Menings
FILIPPENSE 2:3 – 7

Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.

Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word.

Soortgelyk

 

Groep 'toegesluit' vir duur van kwarantyn

4 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht 'n Vrou in haar laat sestigs ly aan posttraumatiese stres (PTSD) nadat sy deel van 'n groep was wat in dié deel van...

'Abattoir-ellende skema se skuld'

4 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - “Die kleinveebemarkingskema wat met sy gedwonge binnelandse verslagtingsreëls veronderstel was om waarde tot die skaapbedryf te voeg, het die teenoorgestelde gedoen.“Dit het...

Weer, Maandag 10 Augustus 2020

4 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide, elders sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde. KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met...

Groot kommer oor tekort aan voorbehoedmiddels

4 ure gelede | Gesondheid

Jemima Beukes – ’n Studie voorspel tot 27 900 onbeplande swangerskappe kan in Namibië voorkom weens ’n tekort aan voorbehoedmiddels wat die Covid-19-pandemie tot gevolg...

Pensioenaris borgtog geweier in verkragtingsaak

4 ure gelede | Misdaad

Adolf Kaure’n Swakopmundse pensioenaris, mnr. Desmond Derrick Fick (61), het Donderdag in dié kusdorp se landdroshof verskyn nadat ’n klag van poging tot verkragting en...

Vandag se Covid-19-data

6 ure gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Saterdag 8 Augustus 2020, soos om 20:00 vanaand aangekondig deur die uitvoerende direkteur van gesondheid en maatskaplike dienste,...

Drie nuwe Covid-19-verwante sterftes, 97 nuwe gevalle

7 ure gelede | Gesondheid

Die uitvoerende direkteur in die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste, mnr. Ben Nangombe, het drie nuwe Covid-19-verwante sterftes vanaand aangekondig. Twee is in Windhoek...

Eddie sal Farrell-hulle nie oorsien

9 ure gelede | Plaaslik

Eddie Jones sal sy spankeuses slegs op spelpeil grond en Saracens se spelers het dus steeds ’n goeie kans om vir Engeland te speel, selfs...

Saterdag se Covid-19-data

1 dag gelede | Gesondheid

'n Visuele opsomming van die inligting vir Vrydag, soos om 20:00 gisteraand aangekondig deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula.