Bybelse wysheid

08 March 2018 | Menings
HANDELINGE 23:10 – 12

Die rusie het so hewig geword dat die kommandant bang was dat hulle Paulus uitmekaar sou skeur. Daarom het die kommandant sy soldate beveel om hom tussen hulle te gaan uithaal en terug te bring na die kaserne toe. Daardie nag het die Here by Paulus gestaan en vir hom gesê: “Hou moed! Hier in Jerusalem het jy vir My getuig. So moet jy dit in Rome ook nog doen.” Die volgende dag het die Jode 'n komplot teen Paulus gesmee. Hulle het gesweer dat hulle nie sou eet of drink voordat hulle hom doodgemaak het nie.

Soortgelyk

 

Swanger vrou (19), 13-jarige meisie verkrag

4 ure gelede | Misdaad

Twee verkragtings het volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag die naweek plaasgevind. 'n Dertienjarige meisie is glo Saterdag tussen 03:00 en 04:00 in 'n huis...

Moord, selfdood ruk Doradopark

6 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – ’n 48-jarige man het na bewering Sondagaand sy meisie (27) in Doradopark in Windhoek doodgeskiet en toe homself om die lewe gebring.Luidens...

Helfte van Namibiërs sonder toilette

15 ure gelede | Plaaslik

Henriette Lamprecht - ‘n Beraamde 1,2 miljoen Namibiërs (sowat 50%) ontlas in die oopte. In landelike gebiede styg dit tot 76%, maar die persentasie wissel...

Papgeld: Die land sit op 'n tydbom

15 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die owerhede laat minderjariges toenemend in die steek deur nie die onderhoudwet toe te pas nie.’n Verslag van die ouditeur-generaal (OG), mnr....

Weer, Dinsdag 11 Desember 2018

15 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm met enkele donderstorms in Kavango en Zambezi.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.GETYE BY WALVISBAAI: H...

Drie sterf op paaie

15 ure gelede | Ongelukke

'n Polisiebeampte (47) van Otjiwarongo het Vrydag aan sy beserings in die staatshospitaal op Okakarara beswyk nadat die voertuig waarin hy gereis het, gerol het.Die...

Meulenaars in vetkoek-vete

15 ure gelede | Howe

Yanna SmithNamib Mills het Bokomo Namibia vir beweerde onregverdige kompetisie voor die hoërhof gedaag en vra vir 'n interdik om Bokomo daarvan te weerhou om...

Bejaardes vir Kersfees bederf

15 ure gelede | Gebeure

Die munisipaliteit van Windhoek het Vrydag sowat 400 bejaardes met ’n Kersete bederf. Elkeen het ook ’n geskenkpakkie ontvang. Verpleegstudente aan die Universiteit van Namibië...

‘Regering bekragtig geslagsgeweld’

15 ure gelede | Ministeries

Denver Kisting – Die Namibiese regering bekragtig geslagsgegronde geweld deur sodomie op die land se wetboeke te hou.Só sê me. Abigail Solomons, ’n bestuurder verbonde...