Bybels vir susters
Die Bybelgenootskap het op 7 April Bybels aan elke saalsuster verbonde aan die staatshospitaal op Mariental geskenk.
Die doel is dat die susters die Bybels in die hospitaal gebruik om pasiënte te bemoedig. Me. Natasja Rust, kommunikasie- en fondsinsamelingbestuurder, het namens die Bybelgenootskap haar dank teenoor alle skenkers en vriende betuig wat die skenkings moontlik gemaak het. Hier is Natasja saam met hospitaalpersoneel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie