Buitelanders oorheers tenderaansoeke
Maatskappye van China, Indië, Turkye, Spanje, Portugal, Botswana en Suid-Afrika staan tou vir miljoendollartenders in Namibië.
Ogohne Tlhage - Altesaam 25 maatskappye is op die kortlys vir die bou en opgradering van die Walvisbaai-Kranzberg-spoorlyn, asook die bou van 'n nuwe pad na die Internasionale Lugh
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie