Brouery steun stryd teen stropery

Namibia Breweries Limited en Intelligence Support Against Poaching vat weer hande in die stryd teen wildstropery.
Namibia Breweries Limited (NBL) het sy ondersteuning aan Intelligence Support Against Poaching (Isap) in die stryd teen wildstropery herbevestig.NBL ondersteun sedert 2015 Isap se ...