Broers onskuldig aan kinderverkragting
Broers onskuldig aan kinderverkragting

Broers onskuldig aan kinderverkragting

Vier jaar ná twee broers glo die dogter van een hulle se meisie verkrag het, is albei vry.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Twee broers, wat daarvan beskuldig is dat hulle ’n negejarige meisie by verskeie geleenthede tussen 2015 en 2016 verkrag het, is ná vier jaar agter tralies vrygelaat.

Dit kom nadat ’n hoërhofregter hulle onlangs op sewe verkragtingsklagte vrygespreek het.

Regter Naomi Shivute het op 26 Februarie in haar uitspraak bevind die klaer se getuienis was teenstrydig, en die bewyse wat aan die hof voorgelê is, was nie geloofwaardig en betroubaar genoeg om ’n skuldigbevinding te verseker nie.

Sy het mnr. Kosmos Sikongo gevolglik vrygespreek.

Hy was 29 jaar oud toe hy in November 2016 op vier klagte van verkragting aangekeer is.

Sy broer, mnr. Simon Sikongo (destyds 25), is op drie verkragtingsklagte vrygespreek.

Die broers het elk ook op onderskeidelik vier en drie alternatiewe klagte van onsededelike dade met ’n kind tereggestaan.

Volgens Shivute was die algehele bewyse onvoldoende om die broers se skuld bo redelike twyfel te bewys.

Die broers was sedert hul inhegtenisneming in aanhouding nadat die meisie ’n familielid oor die beweerde verkragtings ingelig het.

Kosmos en die meisie se ma was in ’n romantiese verhouding.

Die meisie het drie jaar ná die beweerde mishandeling getuig die mans het haar by verskillende geleenthede tuis op Swakopmund verkrag.

Die hof het uitgewys haar getuienis en dít wat aan die polisie en ander uitgewys is, het nie wat liggings en die aantal betref gestrook nie.

Sy kon ook nie sê wie van die mans haar na bewering verkrag het en wanneer nie.

Shivute het gesê die hof gee nie ’n maatskaplike werker gelyk dat die meisie se weergawe haar bewerings staaf nie.

Die hof het ook bevind mediese bewyse was nie beslissend nie.

Die verdediging het aangevoer die mediese ondersoek wat eers dae ná die laaste beweerde verkragting gedoen is, het geen nuwe skeure aan die maagdevlies, wat behoue gebly het, getoon nie.

Hulle het aangevoer ondanks veelvoudige bewerings van seksuele aanranding het die bewyse nie gestrook met “herhaalde seksuele omgang deur twee volwasse mans met ’n negejarige kind” nie.

Volgens die staat was die ongeskonde maagdevlies nie ’n bewys dat geen penetrasie plaasgevind het nie, en dat ’n dokter se verslag ook ander ongerymdhede uitgewys het.

Buitendien het die meisie se ma die polisie voor die mans se verhoor gevra om die sake terug te trek omdat sy in hul onskuld glo.

Die ma het tydens die verhoor getuig sy het dié versoek gerig nadat haar dogter gebieg het die bewerings is onwaar.

Uiteindelik, het Shivute gesê, het die bewyslas op die staat gerus.

Staatsadvokaat Ian Malumani het aangekla, terwyl mnr. Jan Wessels namens Kosmos en me. Ileni Gebhardt namens sy broer opgetree het.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.62 | EUR to NAD 20.34 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.12 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.29 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 397.40/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.48/lb UP +1.37% | Zinc US$ 2 869.40/T UP 1.69% | Brent Crude Oil US$ 87.71/BBP UP +0.64% | Platinum US$ 931.41/OZ DOWN -0.0051 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.62 | EUR to NAD 20.34 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.12 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.97 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.29 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 397.40/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.48/lb UP +1.37% | Zinc US$ 2 869.40/T UP 1.69% | Brent Crude Oil US$ 87.71/BBP UP +0.64% | Platinum US$ 931.41/OZ DOWN -0.0051