Bring dit af, bring dit af
LANIE SKRYF:
Nee, nee, nee, MultiChoice. Geen mens kan in elk geval meer jul volle pakket bekostig nie. Die meeste van ons hou dit oop uitsluitlik vir regstreekse sport. Al hierdie ander kanale wat jul nou oop het, beteken niks vir ons met Premium nie.
Maak soos die res van die land en bring vir ons verligting. Bring die premie af. Julle is dit aan ons as Namibiërs verskuldig en dis al wat 'n verskil in ons sak sal maak.
Nie herhalings van ou programme nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie