Brexit sal SA nie benadeel
Die Suid-Afrikaanse regering werk reeds ’n geruime tyd saam met die Britse regering om te verseker dat handel nie nadelig beïnvloed word weens Brexit nie.
Elvira Wood Suid-Afrika gaan aanhou om handel te dryf met Brittanje ongeag wat met Brexit gebeur.Dit was die versekering wat dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, Woens
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie