Brandstofpryse markeer vandeesmaand die pas
Die pryse van petrol en diesel sal in Julie onverander bly.
Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het bekend gemaak daar was 'n oorverhaling in die prys van brandstof in Junie, maar dit gaan nie aan die verbruiker deurgegee word nie.
Die rede daarvoor is om die nasionale energiefonds (Nef) ter wille van toekomstige prysegalisasie te versterk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie