Brandstofpryse bly in September onveranderd
Ofskoon die belasting op brandstof vandeesmaand met 25 sent per liter styg, ondervang die oorverhaling in die prys van brandstof verlede maand die styging en is dit nie vir die ministerie van myne en energie nodig om die pryse van petrol en diesel in September te verhoog nie.
Dié aankondiging is vandag deur minister Tom Alweendo van dié ministerie gemaak.
Die prys van beide petrol en diesel bly dus onveranderd.
Foto: Nampa/Reuters
Dié aankondiging is vandag deur minister Tom Alweendo van dié ministerie gemaak.
Die prys van beide petrol en diesel bly dus onveranderd.
Foto: Nampa/Reuters
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie