Brandstofprys val 50c/l
Petrol en diesel word eerskomende Woensdag (5 Julie) 50c per liter goedkoper, het die ministerie van myne en energie gesê.
Die nuwe pomppryse by Walvisbaai sal wees:
Petrol – N$10,50/l
Diesel 500ppm – N$10,33/l
Diesel 50ppm – N$10,38/l
Die nuwe pomppryse by Walvisbaai sal wees:
Petrol – N$10,50/l
Diesel 500ppm – N$10,33/l
Diesel 50ppm – N$10,38/l
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie