Brakwater: Munisipale rekeninge ís billik

Die munisipaliteit sê dit is regverdig dat Brakwater-inwoners dieselfde munisipale tariewe en -belasting as ander Windhoekers betaal.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh Eienaars van eiendomme in Brakwater buite Windhoek het glo voor die verhoging in munisipale tariewe en -belasting verlede jaar tot 'n duisend keer minder as diegen ...