Brait se stemme verkeerd getel op vergadering
Brait het Woensdag aangekondig hy is bewus gemaak van “onopsetlike foute” wat ingesluip het in die samestelling van die stemresultate.
Nellie Brand-Jonker Die beleggingsmaatskappy Brait het beleggers ingelig die stemme is verkeerd getel op sy onlangse jaarvergadering, waar 29,9% teen sy grootste aandeelhouer, Chri
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie