Braai ken nie brieke

Dani Booysen
Om te braai, is een van Namibiërs se gunsteling tydverdrywe – en baie mense verenig op ­Onafhanklikheidsdag om die braaivleisvuur. Môre is die sluitingsdatum in Shoprite Checkers, Republikein en Namibian Sun se “Dis Braaityd!”-kompetisie. Laatkommers sal dus gou moet speel om soveel as moontlik “likes” vir hul foto's te werf. Stuur jou braaikiekie met Whats­App na 0811 7000 10 om mee te ding vir 'n plek in die eindronde. Vertel ons wie is in die foto, asook waar en wanneer dit geneem is. Die drie ­wenfoto's sal inkopiebewyse ter waarde van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 ontvang. Besoek ons Facebook-blad om na al die foto's te kyk. Die finaliste word Vrydag aangekondig.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!