Botswana besorg vir vervoerders hoofbrekens
Botswana besorg vir vervoerders hoofbrekens

Botswana besorg vir vervoerders hoofbrekens

Namibië se vervoermaatskappye is weens die skerp toename in Covid-10-gevalle opnuut uitgelewer aan grenspospyne – veral in Botswana.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Vragmotors sal alleenlik sonder oponthoude deur Botswana kan ry as die bestuurders met ‘n PCR-toetsuitslag vir Covid-19 by die Mamuno-grenspos aankom.

Dit volg nadat die masjien waarmee die PCR-toetse by dié grenspos gedoen word, die naweek onklaar geraak het.

Dit het meegebring dat tussen 50 en 80 lorries in die strook niemandsland tussen die twee grensposte op Covid-19-uitslae gewag het.

“Lorries loop weer deur Botswana,” het ‘n vragmotorbestuurder gister in ‘n stemnota aan Republikein gesê en laat weet die opeenhoping van vragverkeer is voorlopig iets van die verlede.

Dié anonieme boodskap is beaam deur mnr. Jacques van As van Red Dart Logistics wat sê hy kon Sondagnag met sy vragmotor vertrek nadat Botswana se gesondheidsowerheid iemand na dié grenspos gestuur het om blitstoetse te doen.

Van As het sedert Vrydag saam met tientalle ander lorriedrywers by dié grenspos op die uitslag van sy Covid-19-toets gewag. Dit het tot groot frustrasie gelei, omdat die gesondheidsbeamptes by die grenspos nie met hulle gekommunikeer het en aan lorriedrywers verduidelik het waarom hulle so lank moet wag nie.

Lorriebestuurders moes by Mamuno-grenspos laat toets aangesien die toetspunte op Gobabis op Menseregtedag gesluit was.

Dit het intussen aan die lig gekom die PCR-masjien by Mamuno is buitewerking en daarom kon toetsuitslae nie verskaf word nie. Vervoermaatskappye in Namibië is op ‘n WhatsApp-groen ingelig om seker te maak hulle lorriedrywers toets voordat hulle uit Walvisbaai of Windhoek vertrek en nie eers by die grenspos nie.

Mnr. Stephan Terblanche, uitvoerende hoof van die FP du Toit-groep, het gister by navraag gesê die roete deur Botswana bied groot uitdagings en dit word nou in die vierde golf en met die nuwe Omicron-variant opnuut fel beleef.

“Dit is 400 km nader om deur Botswana na Suid-Afrika te ry – dus 800 km soontoe en terug. As ons nou soos die naweek gebeur het, ons lorries Ariamsvlei om na Suid-Afrika toe stuur, kos dit ons N$9 600 meer om die vrag te gaan laai. En dit is net ons lopende koste.”

“Elke keer as ‘n beampte boonop in een van die kantore by ‘n grenspos postief toets, sluit die kantoor vir minstens 24 uur. Maatskappye in die privaat sektor skaf masjiene aan om kantore vining te ontsmet sodat werksaamhede kan voortgaan, maar dit gebeur nie in die openbare sektor nie,” sê hy.

Terblanche sê op die langer roete verloor die vervoermaatskappy ook nie net die 11 ure wat dit langer neem om die afstand af te lê nie, maar ook die tyd wat die drywer met sy terugkeer moet rus voordat hy weer kan ry. “Se nou maar ons kan ses omkeerritte in maand doen as ons deur Botswana ry, kan ons net vier as ons onderom (via Ariamsvlei) moet ry,” verduidelik hy.

“Ons is so afhanklik van Botswana, maar trek elke keer aan die kortste end,” sê hy.

“Ons het tien werksdae oor wat kleinhandelaars nog voor Kersfees voorraad in winkels kan kry. Ons sit reeds met ‘n groot agterstand oor die vraghouerprobleme in die skeepsbedryf,” sê Terblance.

Hy neem baie winkels sal sekere voorraad nie betyds kry nie, wat die probleem ook na die sake van kleinhandelaars laat uitkring en hulle winste beïnvloed. –[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Millwall FC 1 vs 1 West Bromwich Albion | Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.87 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%